{"product_id":"kosbaar-bybel-komberspre-order","title":"Kosbaar Bybel Kombers(Pre-order)","description":"\u003cp\u003e🤍 Ons kan nie altyd ons kinders teen alles beskerm nie… maar ons kan hulle leer waar hul krag vandaan kom. 🙏🏻✨\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOns kan hulle nie oral volg of elke seer, teleurstelling en gevaar uit hul pad hou nie. Maar ons kan hulle leer om elke dag die Wapenrusting van God aan te trek en hulle in gebed aan die Here se sorg toe te vertrou. 🛡️✝️\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eEn hoe oulik is hierdie geskenkie nie om ons kleingoed sommer op ’n prettige manier van die Wapenrusting van God te leer nie! ❤️\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e✨ Daar is 4 opsies om van te kies:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e♡ Afrikaans of Engels\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e♡ Seun of dogter\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e🎁 Slegs R450 elk!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOp soek na ’n betekenisvolle Kersgeskenk wat nie net oulik is nie, maar ook ’n kosbare boodskap dra? Dan is hierdie een perfek! 🎄❤️\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e📲 Bestel joune vandag by Loka Secunda en help jou kleinding om elke dag met geloof, moed en God se Woord toegerus te wees.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWant die mooiste geskenk wat ons vir ons kinders kan gee, is om hulle van kleins af te leer om op God te vertrou. 🤍🙏🏻\u003c\/p\u003e","brand":"Loka Secunda","offers":[{"title":"Afrikaans Seuns","offer_id":49799461175451,"sku":null,"price":450.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true},{"title":"Afrikaans Dogters","offer_id":49799461208219,"sku":null,"price":450.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true},{"title":"Engels Seuns","offer_id":49799461240987,"sku":null,"price":450.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true},{"title":"Engels Dogters","offer_id":49799461273755,"sku":null,"price":450.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0767\/3973\/9803\/files\/rn-image_picker_lib_temp_5c9bff8b-a291-457e-aa98-34ecdef50bc3.jpg?v=1791883497","url":"https:\/\/loka-secunda.myshopify.com\/products\/kosbaar-bybel-komberspre-order","provider":"Loka Secunda","version":"1.0","type":"link"}