Skip to product information
main-product.liquid
Thalia Veruska Rokkie
R 599.00
Sale price
R 599.00
Regular price
R 599.00
Die Veruska Rokkie – en WOW… sy is ’n absolute showstopper! 👏🏻
Van die pragtige kleurvolle print tot die vleiende snit wat jou figuur perfek wys – hierdie rokkie is gemaak om koppe te laat draai 🧡🌸🌸 !!
Style haar met jou gunsteling sandale of heels, en jy’s instant klaar vir somer vibes, events en alles tussenin