Skip to product information
main-product.liquid
Adira Broek
R 599.00
Sale price
R 599.00
Regular price
🤍 Loka Adira Broek 🤍
Die Adira broek is vir die vrou wat gemak én styl kies. Met haar tydlose ontwerp en ongelooflike gemak is sy die perfekte basis vir enige uitrusting – of jy nou werk toe gaan, koffie drink saam met vriendinne of net mooi wil voel.
✨ Sag en gemaklik ✨ Vleiende pasvorm ✨ Maklik om op of af te styl ✨ 'n Klassieke Loka-gunsteling
Adira is vir die vrou wat stil selfvertroue dra. 🌿