Skip to product information
main-product.liquid
Aniela Buckle toppie Plain (Pre- order)
R 450.00
Sale price
R 450.00
Regular price
Twee sagte, tydlose kleure wat by enige klerekas pas. Die Loka Aniela Buckle Toppies in wit en sagte pienk bied 'n elegante, vroulike voorkoms met 'n stylvolle gesp-detail wat nét daardie ekstra iets gee.
Perfek om op of af aan te trek – kombineer dit met 'n jeans vir 'n gemaklike dagvoorkoms of met 'n netjiese broek of romp vir 'n meer verfynde styl.
✨ Sag, stylvol en veelsydig – die tipe toppie waarna jy keer op keer sal gryp. 💕