Leia wrap romp
๐๐ฆ๐ช๐ข ๐ธ
Hierdie reeks dra โn naamโฆ
maar ook โn storie.
๐๐ฆ๐ช๐ข is sag, vroulik en vry โ
soos ๐ฌ๐ฐ๐ด๐ฎ๐ฐ๐ด๐ด๐ฆ wat dans in die wind,
sonder moeite, sonder geraasโฆ
net eenvoudig mooi, net omdat dit is wie hulle is.
En dalk is dit hoekom hierdie reeks vir my so diep lรชโฆ
Want dit laat my dink aan โn vrou
wat presies so was. ๐ธ
My ๐๐ฌ๐ฐ๐ฐ๐ฏ๐ฎ๐ข.....
sy was soos kosmos.
Sag in haar manier,
maar sterk op โn plek wat nie almal kon sien nie.
Sy het nie aandag gesoek nie,
maar jy kon haar nie ๐ฎ๐ช๐ด๐ฌ๐บ๐ฌ nie.
Daar was โn rustige lig in haarโฆ
โn tipe mooi wat nie probeer het nie โ dit net was net!!!!
Soos ๐ฌ๐ฐ๐ด๐ฎ๐ฐ๐ด๐ด๐ฆ wat oral groei,
selfs waar niemand dit plant nie,
het sy liefde gelos in elke spasie waar sy gestap het.
Hierdie reeks is vir haar.
โn ๐ด๐ข๐จ๐ต๐ฆ herinnering
dat ware mooi nooit skree nieโฆ
dit blom net stilweg aan.
Leia ๐ธ
Vir die vrou wat sag is,
maar diep wortels het.
Vir die vrou wat liefhet sonder om te vra.
Vir die vrou wat, soos kosmos,
altyd โn stukkie lig agterlaat.
๐๐ถ๐ด ๐ด๐ข๐จ ๐๐ถ๐ฎ๐ข ๐๐ฐ๐ฌ๐ฌ๐ช๐ฆ..... ๐๐ฐ๐ด๐ฎ๐ฐ๐ด๐ด๐ฆ ๐ช๐ด ๐ฏ๐ฐ๐ถ ๐๐๐ ๐ฎ๐ฐ๐ฐ๐ช๐ฆ๐ณ!
Liefde
๐๐ต๐ฆ๐ญ๐ญ๐ช๐ฆ
#LeiaReeks #LokaStyle #Kosmosse #InHerMemory