Skip to product information
main-product.liquid
Romp
R 599.00
Sale price
R 599.00
Regular price
Elegant, vroulik en tydloos mooi. Die Aniela-romp val pragtig, voel gemaklik en laat jou sommer spesiaal voel die oomblik wanneer jy dit aantrek.
Perfek vir daardie dae wanneer jy moeiteloos stylvol wil lyk – of jy dit nou op- of afdress. Die Aniela is meer as net 'n romp; dit is daardie spesiale item wat selfvertroue, grasie en skoonheid uitstraal.
💗 Sag, stylvol en onmiskenbaar vroulik – die Aniela-romp is gemaak om jou mooi te laat voel. 💗