Skip to product information
main-product.liquid
Thalia Gina Broek
R 490.00
Sale price
R 490.00
Regular price
R 490.00
✨ Thalia Gina Broek ✨
Die Thalia Gina broek is die perfekte kombinasie van styl en gemak. Met sy flatterende pasvorm en sagte, gemaklike materiaal is dit 'n broek waarna jy keer op keer sal gryp.
Dra dit saam met 'n mooi topvir die kantoor, of styl dit gemaklik met 'n trui en tekkies vir 'n ontspanne dag. Veelsydig, modern en gemaak om jou selfversekerd te laat voel – elke dag.
🖤 Styl wat werk vir elke geleentheid.