Adira Balero's

Adira Balero's

Black / M
R 380.00
Sale price  R 380.00 Regular price 
Skip to product information
Adira Balero's

Adira Balero's

main-product.liquid
R 380.00
Sale price  R 380.00 Regular price 
Color
Size
Split your purchase with interest-free payments from R 54.16/m

Make your first payment today, then monthly over 2–6 months.

 

♡ Die perfekte afronding vir enige uitrusting! 

🩶Ons 3/4 Printed Adira Bolero is lig, stylvol en nét die regte ekstra laag om jou voorkoms op te kikker. Die unieke print maak elke uitrusting besonders – of jy dit saam met 'n rok, jeans of jou gunsteling top dra.

🖤 'n Swart bolero is daardie een item wat elke klerekas nodig het.

 

Tydloos, elegant en ongelooflik veelsydig – gooi dit oor 'n rok, top of jumpsuit en jou uitrusting is dadelik afgerond.

Van dag tot aand, van gemaklik tot stylvol... die swart bolero doen dit alles. 🖤


We accept

Visa Mastercard Apple Pay Google Pay Capitec Pay Stitch Pay Later

You may also like