Skip to product information
main-product.liquid
Adira Knoop top
R 400.00
Sale price
R 400.00
Regular price
Die Loka Adira knoop toppie is 'n baie gewilde, stylvolle kortmou-toppie wat van 'n baie sagte DTY-materiaal gemaak is en aan die voorkant vasbind.
Bypassende Styl-idees
Die Adira-reeks het 'n pragtige bypassende materiaalontwerp (printed). Jy kan die toppie stileer saam met ander items uit dieselfde reeks vir 'n volledige stel:
- Adira Loka Broek (Printed wye-pyp broek)
- Adira Romp (Printed lang romp)
- Adira 3/4 of Langmou Balero