Skip to product information
main-product.liquid
Aniela rok
R 550.00
Sale price
R 550.00
Regular price
Die Aniela rok is daardie spesiale stukkie wat jou laat mooi voel sonder dat jy hoef moeite te doen. Sy is vroulik, stylvol en ongelooflik gemaklik – gemaak vir die vrou wat graag selfversekerd wil voel in elke oomblik. Met haar sagte vloei en tydlose ontwerp is sy perfek vir werk, kuier of daardie spesiale geleentheid waar jy net 'n bietjie ekstra wil straal.